top of page
The Gazette
Search


Potch Gimmies Wys Hul Staal teen Welkom
Dit was ’n naweek van intense kompetisie en pure sportmanskap toe Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) die stryd aangesê het teen Welkom Gimnasium. Met wedstryde wat oor die rugbyveld, netbalbaan en hokkievelde gestrek het, was dit die Potch-Gimmies se onblusbare gees en #GimmieGuts wat die dag gekenmerk het. Foto: Potchefstroom Gimnasium 🏑 Hokkie: ’n Skoonvee-vertoning Die Gimmie-hokkiestokke het behoorlik gepraat! Beide die seuns- en dogterspanne het absolute oorheersing geto

Yolandi Botes
2 days ago2 min read


Tokkie-hokkie: Afrigters skop nuwe seisoen met styl af
🏑✨🏑✨🏑✨🏑✨🏑✨ Die Tokkie-hokkie-afrigters is reeds vol aksie vir die nuwe seisoen, en die splinternuwe hemde bring sommer vars energie...

Yolandi Botes
Aug 22, 20252 min read


Wessie-hokkiespanne mik vir sukses by Noordvaal-uitspele
Hoërskool Wesvalia se eerste span en o/15-hokkiespan is reg om hul staal te wys by die Noordvaal-uitspele wat vandag afskop. Die spanne...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Saamtrek-leerders verteenwoordig Noordwes op nasionale hokkieplatform
Laerskool Saamtrek Laerskool Saamtrek, gestig in 1954, is die oudste skool in die noordelike voorstede van Klerksdorp en ’n trotse...

Yolandi Botes
Jul 10, 20252 min read
bottom of page
