top of page
The Gazette
Search


McKayla verteenwoordig Noordwes in jukskei!
🎯 🤩🎯 🤩🎯 🤩🎯 🤩🎯 🤩 Klerksdorp Hoërskool is trots om aan te kondig dat McKayla van der Westhuizen gekies is vir die Noordwes o/19-jukskeispan wat binnekort aan die Bondedag-toernooi in Pretoria gaan deelneem. Image: Klerksdorp Hoërskool Hierdie is ’n merkwaardige prestasie wat McKayla se talent, harde werk en deursettingsvermoë beklemtoon. Om op provinsiale vlak te kwalifiseer, verg nie net tegniese vaardigheid nie, maar ook fokus en ’n sterk spanmentaliteit, eienskapp

Yolandi Botes
4 days ago2 min read
bottom of page





