top of page
The Gazette
Search


Nuwe Leierskap vir KHS-Trompoppies
Klerksdorp Hoërskool (KHS) het opwindende nuus aangekondig rakende die leierskap van hul trompoppiespan vir die 2026-seisoen. Die skool sien uit na ’n jaar van uitnemendheid en sukses op die veld. Image: Klerksdorp Hoërskool Dubbele Rol vir Jazmijn Schepers Baie geluk aan Jazmijn Schepers, wat ’n deurslaggewende leiersrol binne die span gaan vervul: Sy is aangewys as KHS se Small Drill hoofleidster vir 2026. Sy sal ook die span vanjaar lei in haar kapasiteit as spankapteine.

Yolandi Botes
2 days ago1 min read
bottom of page





