top of page
The Gazette
Search


KHS Skryf Geskiedenis: ‘Volhuis’ vir Klerksdorp Hoërskool by Provinsiale Netbal-Kampioenskappe!
Die netbalbane van Klerksdorp Hoërskool (KHS) gons van absolute opwinding en skooltrots ná ’n geskiedkundige en perfekte skoorsertifikaat oor die naweek behaal is. Die skool se netbalafdeling het ’n droom-mylpaal bereik: al KHS se A-netbalspanne het amptelik gekwalifiseer vir die Provinsiale Kampioenskappe! Foto: Klerksdorp Hoërskool Hierdie merkwaardige "volhuis" is verseker ná ’n naelbyt-uitspeelwedstryd waarin die skool se o/16A-span hul absolute staal gewys het om as die

Yolandi Botes
Jun 22 min read


KHS Netbalspan toon ware 'guts'by SA Kampioenskappe 2025
Klerksdorp Hoërskool se 1ste netbalspan het hierdie naweek ‘n indrukwekkende vertoning gelewer tydens die SA Kampioenskappe wat by...

Yolandi Botes
Aug 1, 20252 min read


KHS Netbal: Eerste Span oorrompel internasionale teenstander in SA-afskop
Klerksdorp Hoërskool se 1ste netbalspan het hul deelname aan die SA Netbalkampioenskappe met styl afgeskop deur ‘n oorwinning te behaal...

Yolandi Botes
Jul 31, 20252 min read


KHS Netbaldogters wys hulle staal by Netbal All Ages
🏐 🌟🏐 🌟🏐 🌟🏐 🌟🏐 🌟 Dis nie elke dag dat ’n span soveel talent op een slag kan uitstuur nie, en hierdie dogters wys dat harde...

Yolandi Botes
Jul 2, 20251 min read
bottom of page
