top of page
The Gazette
Search


Laerskool Unie Skitter by KLDP-takbyeenkoms 2026
Laerskool Unie bars behoorlik van trots na die uitsonderlike vertonings van hul atlete tydens die onlangse KLDP-takbyeenkoms. Image: Laerskool Unie Die "Unie-kampioene" het die oog gevang met hul ongelooflike toewyding en sportmangees, en hul prestasies op die sportveld het die hele skoolgemeenskap geïnspireer. Dit was duidelik dat die maande se harde oefening en voorbereiding vrugte afgewerp het, aangesien die atlete met groot vasberadenheid aan elke item deelgeneem het. Kwa

Yolandi Botes
10 hours ago1 min read
bottom of page





