top of page
The Gazette
Search


KOSH-Kids Bring Vreugde na Hoffie-Harte
💛 💛 💛 💛 💛 💛 💛 💛 💛 💛 Die afgelope naweek het die KOSH-Kids weer hul magic gewys, en wat ’n verskil dit gemaak het! Met ’n hart vir kinders en ’n passie vir gee, het hierdie wonderlike inisiatief talle kinderharte warm en gelukkig gemaak. Image: Laerskool La Hoff Liefde in Aksie Met speletjies, glimlagte en sorg is daar hoop en vreugde gesaai onder ons jongste gesiggies. Dit was meer as net 'n besoek, dit was 'n ervaring van omgee en gemeenskapsgees. Laerskool La Hof

Yolandi Botes
Nov 20, 20251 min read


Saamtrek sê Dankie: ’n Dag vol Hoop en Vreugde
Laerskool Saamtrek wil graag uit die diepte van ons harte dankie sê aan KOSH-Kids, elke borg en vrywilliger wat hierdie onvergeetlike dag vir die kinders van Klerksdorp moontlik gemaak het. Image: Laerskool Saamtrek Hierdie was nie net ’n dag van geskenke, lekkernye en pret nie, dit was ’n dag van vreugde, menswaardigheid en hoop. Die opregte glimlagte op ons Samie-maats se gesigte het alles gesê: hulle het gevoel hulle word gesien , is waardeer en maak saak . 🎁 Van die kle

Yolandi Botes
Nov 17, 20251 min read
bottom of page
