top of page
The Gazette
Search


Goudkop se o/13A-Rugbyspan Gekroon as Amptelike Ligawenners!
Die kreet "Goudkop is goud werd!" het gisteroggend ’n splinternuwe, historiese betekenis gekry. In ’n seisoen wat gekenmerk is deur blitsvinnige hardlooprugby, taktiese dissipline en pure fisiese staal, het Laerskool Goudkop se o/13A-rugbyspan die uiteindelike goud nageslaan deur amptelik as die KOSH Liga-wenners vir 2026 gekroon te word! Foto: Laerskool Goudkop Hierdie gesogte titel plaas die jong Goudkop-bulle amptelik bo-aan die troon van die Klerksdorp, Orkney, Stilfontei

Yolandi Botes
May 252 min read
bottom of page
