top of page
The Gazette
Search


Wêreld Hardopleesdag by Laerskool M.L. Fick
Laerskool M.L. Fick het Wêreld Hardopleesdag op ’n unieke en genotvolle manier gevier deur ’n spesiale klasruil-projek. Onderwysers het van klasse verwissel om vir verskillende groepe voor te lees, wat ’n opwindende atmosfeer regoor die skool geskep het. Image: Laerskool M.L. Fick Die Graad 1-onderwysers het by die Graad 7-leerders gaan kuier, wat vir die oudste leerders ’n nostalgiese geleentheid gebied het om weer hul voormalige juffrouens te sien. Intussen het die Graad 2

Yolandi Botes
Feb 51 min read


M.L. Fick besoek Kekkel en Kraai Kleuterskool
Op 6 Augustus het Laerskool M.L. Fick ’n spesiale besoek gebring aan die Kekkel en Kraai Kleuterskool se graad R-leerders. Die doel van...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Gemeenskapsgees Rol Hoog Tydens Kleuterskool se 2de Jaarlikse Wieledag
‘n Fees van Kleur, Kreatiwiteit en Karre Op ‘n sonnige dag het Hoër Volkskool se gronde omskep in ‘n lewendige skouspel van kreatiewe...

Karen Scheepers
May 13, 20252 min read
bottom of page
