top of page
The Gazette
Search


Ferdies se Eie Goue Vegter: Bismark van Tonder Gekroon as 'Top Fighter' Ná Massiewe Medalje-oes!
Die skopboks-kryte van die provinsie het die afgelope naweek behoorlik geskud toe een van Hoërskool Ferdinand Postma se top-atlete die kompetisie heeltemal oorheers het. Foto: Hoërskool Ferdinand Postma Bismark van Tonder het ’n historiese vertoning gelewer tydens die amptelike MASA (Martial Arts South Africa) North West Provincials deur omtrent elke teenstander voor hom weg te vee. Met ’n vertoning gelaai met krag, vlymskerp tegniek en taktiese superioriteit, het Bismark met

Yolandi Botes
May 262 min read


Emmie-Vegters Oorheers by RCFA Wêreldkampioenskappe
Leerders van Laerskool M.L. Fick het hul staal gewys op die wêreldverhoog tydens die Ring Contact Fighting Art (RCFA) Wêreldkampioenskappe. Die kompetisie, wat van 3 tot 5 April 2026 by die Emerald Casino plaasgevind het, het top-atlete in verskeie vegkuns-dissiplines bymekaargebring. Foto; Laerskool M.L. Fick Goud vir die Emmies Die leerders het die skool met onderskeiding verteenwoordig as deel van die RCFA President-span, Ice-span en Elite-span. Die medalje-oes getuig van

Yolandi Botes
Apr 71 min read


Mattias se Reis: Van Potchefstroom na die Wêreldverhoog
Sedert Mattias in Augustus 2023 by die RCFA Ice Team Potchefstroom onder Shihan Ettienne aangesluit het, was sy vordering niks minder as skitterend nie. Nadat die "RCFA-gogga" hom in 2024 tydens sy eerste toernooi gebyt het, het hy al sy ander sporte opsy geskuif om voluit op sy passie vir gevegskuns te fokus. Met sewe toernooie se ondervinding agter sy rug en 'n belangrike oorwinning by die Jungle War SA Opens, het hy homself as 'n ware vegter bewys. Foto verskaf deur: Dane

Yolandi Botes
Feb 42 min read
bottom of page
