top of page
The Gazette
Search


Keanen en Wernich Domineer by Sentraal-Noordwes se Kol- en Vêrgooi-proewe
Die jong sportsterre van Laerskool Saamtrek (die Samies) het die afgelope naweek gewys dat hul talent en akkuraatheid ver oor die tradisionele sportvelde strek. Twee van die skool se kranige hengel-atlete, Keanen van Niekerk en Wernich Pretorius, het die skool se naam hoog gehou tydens die Sentraal-Noordwes kol- en vêrgooi-proewe. Foto: Laerskool Saamtrek Die kompetisie, wat die afgelope Saterdag by die Mooirivier in Potchefstroom plaasgevun het, het die streek se beste junio

Yolandi Botes
May 262 min read
bottom of page
