top of page
The Gazette
Search


Volkies-Krieket Slaan die Nuwe Jaar met Mening aan die Brand
Terwyl die meeste leerders nog hul laaste paar dae van die skoolvakansie geniet het, was die krieketmanne van Hoër Volkskool Potchefstroom reeds besig om hul slag op die veld te wys. Met spanne wat na verskillende provinsies gereis het, is die fondament vir ’n opwindende 2026-seisoen stewig gelê. Image: Hoër Volkskool Potchefstroom O/15’s Pak die Pad na Sundown Ranch Die o/15-krieketgroep het op 5 Januarie met groot verwagting vertrek na die Jaru Sport-toernooi , wat by die b

Yolandi Botes
Jan 132 min read


Volkies o.14 Krieketspan Skitter Tydens Toer in Durban
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏 Die o.14-krieketspan van Hoër Volkskool Potchefstroom het tydens die vakansie hul staal gewys op toer na Northwood...

Yolandi Botes
Oct 13, 20252 min read


Laerskool M.L. Fick – Emmies se Kriekettoer na Jubaweni
Laerskool M.L. Fick, beter bekend as die trotse Emmies, het weereens hul sportgees en toewyding gewys met ’n suksesvolle kriekettoer na...

Yolandi Botes
Jul 25, 20252 min read
bottom of page





