top of page
The Gazette
Search


Volkies Potch bied eerste Volkie Smash Laerskool Tennistoernooi aan
๐พ๐พ๐พ๐พ๐พ๐พ๐พ๐พ๐พ๐พ Die tennisbane by Volkies Potch het die naweek behoorlik gegons met opwinding toe die skool hul eerste Volkie Smash Laerskool Tennistoernooi aangebied het. Vier skole het deelgeneem aan hierdie opwindende nuwe sportgeleentheid wat beslis โn hoogtepunt op die skoolkalender gaan word. Image: Volkies Potch Sterk deelname en goeie gees Die spanne van Baillie Park, Saamtrek, Emfulenipark en Vaalpark het mekaar die stryd aangesรช in โn reeks kompeterende, maar s

Yolandi Botes
Oct 23, 20252 min read
ย
ย
ย
bottom of page
