top of page
The Gazette
Search


Wêreld Hardopleesdag by Laerskool M.L. Fick
Laerskool M.L. Fick het Wêreld Hardopleesdag op ’n unieke en genotvolle manier gevier deur ’n spesiale klasruil-projek. Onderwysers het van klasse verwissel om vir verskillende groepe voor te lees, wat ’n opwindende atmosfeer regoor die skool geskep het. Image: Laerskool M.L. Fick Die Graad 1-onderwysers het by die Graad 7-leerders gaan kuier, wat vir die oudste leerders ’n nostalgiese geleentheid gebied het om weer hul voormalige juffrouens te sien. Intussen het die Graad 2

Yolandi Botes
4 hours ago1 min read


Skrywer Felicia Snyman du Toit besoek Laerskool M.L. Fick tydens Wêreldboekedag.
📚🐾📚🐾📚🐾📚🐾📚🐾 As deel van die 2025 Wêreldboekedag-vieringe het leerders onlangs die voorreg gehad om ’n bekende gesig in die...

Yolandi Botes
May 7, 20251 min read


Emmies gaan Wêreld-Boekedag in styl vier!
📚 📖 📚 📖 📚 📖 📚 📖 📚 📖 Op Woensdag, 23 April 2025, gaan Emmies-leerders hul liefde vir boeke op ’n kreatiewe manier uitleef...

Yolandi Botes
Apr 22, 20251 min read
bottom of page





