top of page
The Gazette
Search


Plaaslike Skopbokser Gekies vir Afrika-Kontinentale Kampioenskap in Kameroen
Die Fochville-gemeenskap bars van trots ná die aankondiging dat een van hul eie, Liam van Wyk, gekies is om Suid-Afrika op die internasionale verhoog te verteenwoordig. Foto: Fochville Laerskool Hy sal aan die opkomende Afrika-Kontinentale Skopbokskampioenskap (African Continental Kickboxing Championship) deelneem. Hierdie gesogte toernooi vind vanjaar plaas vanaf 21 tot 27 Junie 2026 in Kameroen, Wes-Afrika. Gekies vir die Nasionale Span Om die nasionale kleure te dra en die

Yolandi Botes
Jun 181 min read


Fochville se Eie Wêreldkampioen: Liam van Wyk Verower Goud in Bangkok
Die gemeenskap van Fochville bars van trots nadat een van Laerskool Fochville se leerders, Liam van Wyk, die sportwêreld aan sy voete gehad het. Liam het onlangs na Bangkok, Thailand, gereis vir die 2de Thailand Kickboxing World Cup, waar hy nie net teen die wêreld se bestes meegeding het nie, maar as die amptelike Wêreldkampioen gekroon is. Foto: Fochville Laerskool ’n Stryd teen die Wêreld se Bestes Die omvang van Liam se prestasie kan kwalik oorskat word. Die toernooi het

Yolandi Botes
May 132 min read
bottom of page
