top of page
The Gazette
Search


KOSH-Kids Bring Vreugde na Hoffie-Harte
๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ Die afgelope naweek het die KOSH-Kidsย weer hul magic gewys, en wat โn verskil dit gemaak het! Met โn hart vir kinders en โn passie vir gee, het hierdie wonderlike inisiatief talle kinderharte warm en gelukkig gemaak. Image: Laerskool La Hoff Liefde in Aksie Met speletjies, glimlagte en sorg is daar hoop en vreugde gesaai onder ons jongste gesiggies. Dit was meer as net 'n besoek, dit was 'n ervaring van omgee en gemeenskapsgees. Laerskool La Hof

Yolandi Botes
Nov 20, 20251 min read
ย
ย
ย


Graad 7โs Laat โn Blywende Nalatenskap van Omgee
๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐ Goudkop-leerders skenk hul skoolklere aan die klerebank Die graad 7-leerders van Laerskool Goudkopย het vandag meer as net hul skoolbanke agtergelaat, hulle het โn voorbeeld gestel van omgee, nederigheid en diensbaarheid. In โn daad wat werklik die hart raak, het hulle hul skoolklere met trots en liefde aan die skool se klerebankย geskenk. Image: Laerskool Goudkop Hierdie gebaar is soveel meer as die skenk van klere, dit is โn daad van gemeenskaps

Yolandi Botes
Nov 18, 20251 min read
ย
ย
ย
bottom of page





