top of page
The Gazette
Search


Volkies-Entrepreneurs Dring Deur na Top-30 van Nasionale "Maak My ’n Miljoenêr"-Kompetisie
Twee leerders van Hoërskool Volkskool Potchefstroom, Renier Barnard en Heinrich Fouché, het nasionale sake-erkenning verwerf nadat hulle aangewys is as deel van die Top-30 Hoërskool-entrepreneurs in die gesogte "Maak My ’n Miljoenêr"-kompetisie. Die inisiatief, wat die land se mees innoverende jong sakebreine op die proef stel, betree nou die strawwe nasionale uitdagingsrondtes. Foto:Hoërskool Volkskool Potchefstroom Innoverende Digitale Oplossing vir Rekeningkunde-Leerders B

Yolandi Botes
17 hours ago1 min read


Ferdies Se Jong Entrepreneurs "Maak ’n Miljoen" danksy Inspirerende Besoek
Die gees van entrepreneurskap brand helder by Hoërskool Ferdinand Postma nadat leerders onlangs die geleentheid gehad het om by van die beste in die besigheid te leer. Foto: Hoërskool Ferdinand Postma Groot Drome en Doelgerigte Groei Jason en sy dinamiese span van die bekende platform "Maak my 'n Miljoenêr" het die skool besoek om Ferdies se jong sakebreine te inspireer. Die fokus van die sessie was om leerders te wys dat groot besighede dikwels met ’n klein idee begin, maar

Yolandi Botes
Mar 161 min read


Jong Entrepreneur van Volkies Skitter in "Maak My 'n Miljoenêr" Kompetisie
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉 'n Jong entrepreneur van ons eie skool, Volkies, maak golwe in die sakewêreld, en hy is nog nie eens matriek nie! 😲...

Yolandi Botes
Jun 12, 20252 min read
bottom of page
