top of page
The Gazette
Search


Mo’s, malls & mega-TV’s: ’n Potch Black Friday verhaal
Potchefstroom, maak gereed: die maand waar snorre blom en kredietkaarte sing, is weer hier. Dis Movember, daardie edele tyd wanneer mans hul bolip-kunswerke laat bot ter wille van mansgesondheid, en dit bots heerlik met Black Friday, die een dag in die jaar wat ’n trollie skielik soos ’n 4x4 voel. En ja, Black Friday tref Suid-Afrika op 28 November 2025… die dag waarop “net gou gaan kyk” onvermydelik eindig met ’n 75-duim in die bakkie. Beeld: The Go-To Guy Creations Die Mo-

Johané
13 hours ago4 min read
bottom of page





