top of page
The Gazette
Search


Volkies se Francois Goosen Herskryf die Boeke
In die swemwêreld word sukses gewoonlik gemeet in breukdele van ’n sekonde. Maar vir Francois Goosen, Hoërskool Volkskool se "super swemster", was dit nie genoeg om net eerste aan die muur te raak nie; hy moes die geskiedenisboeke ook aanpas. Image: Hoërskool Volkskool Tydens die onlangse Noordwes Swemkampioenskappe het Goosen gesorg vir ’n vertoning wat lank onthou sal word deur nie minder nie as VIER nuwe rekords op te stel. Totale Oorheersing in Vryslag Goosen se spoed en

Yolandi Botes
Dec 16, 20251 min read


Volkies Fietsry: Ses ruiters in NW-skolespan; op pad Nasionale Kampioenskappe
🚵♀️🚵 🚵♀️🚵 🚵♀️🚵 🚵♀️🚵 🚵♀️🚵 Volkies Fietsry is trots om aan te kondig dat ses van ons ruiters vir die Noordwes Skole...

Yolandi Botes
Sep 23, 20252 min read


| TROMPOPPIES | La Hoff se meisies kry Noordwes-kleure – Nasionale 2026, ons kom!
🏆💚 🏆💚🏆💚 🏆💚🏆💚 🏆💚🏆💚 🏆💚 Laerskool La Hoff is trots om te deel dat vier van ons trompoppies verlede naweek met sukses aan die...

Yolandi Botes
Aug 28, 20252 min read
bottom of page





