top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Fietsryers Verteenwoordig Noordwes met Trots by Interprovinsiale Kampioenskappe in Bloemfontein
Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) se bergfietsryers het die provinsie Noordwes met groot sukses verteenwoordig tydens die interprovinsiale bergfietskampioenskappe wat die afgelope naweek by Happy Valley in Bloemfontein gehou is. Foto: Potchefstroom Gimnasium Die ryers is behoorlik op die proef gestel op ’n uiters tegniese baan wat gekenmerk is deur klipperige terrein en steil op- en afdraandes. Die uitdagende toestande het uitstekende fietsbeheer, tegniese vaardighede en deur

Yolandi Botes
1 day ago1 min read


Volkies-Fietsryers Oorheers Noordwes-Podium; Drie Atlete Draf Uit by SA Interprovinsiale Kampioenskappe
Die fietsryakademie van Hoërskool Volkskool Potchefstroom (Volkies) het ’n buitengewone prestasie behaal deur die algehele podium tydens die Noordwes-provinsiale fietsrykampioenskappe te domineer. Foto: Hoërskool Volkskool Potchefstroom Dié uitstaande vertoning het daartoe gelei dat al drie Volkies-podiumatlete amptelik gekies is om hul provinsie op nasionale vlak te verteenwoordig. Die ryers sal die naweek van 17 tot 19 Julie 2026 in provinsiale kleure vir Noordwes uitdraf t

Yolandi Botes
Jul 151 min read


Gimmie-fietsryers Trotseer Reën en Modder by Ottosdal
Die fietsryers van Potchefstroom Gimnasium het die afgelope naweek aan die tweede wedren van die Noordwes-reeks in Ottosdal deelgeneem. Ten spyte van uitdagende omstandighede soos reën, modder en gras, het die span ongelooflike deursettingsvermoë en "Gimmie-guts" getoon om hul wedrenne te voltooi. Die skool het hul trots uitgespreek oor die seuns wat hul beste gegee het en die Gimmie-naam hoog gehou het onder moeilike toestande. Wedrenuitslae Die Gimmie-atlete het in twee hoo

Yolandi Botes
Feb 41 min read
bottom of page
