top of page
The Gazette
Search


Technical High School Klerksdorp: Senior Redenaars skitter tydens Afrikaansweek
Die Senior-afdeling van Technical High School Klerksdorp se redenaarskompetisie het gister sy wenners aangekondig en dit was ’n viering...

Yolandi Botes
Aug 82 min read


Dubbel-Goue Glorie vir Ons Seniorkoor!
🌟🎶🎶🌟🌟🎶🎶🌟🌟🎶🎶🌟 Wat ’n prestasie! Laerskool Baillie Park Seniorkoor het op 29 Julie aan die Gimmies Eisteddfod deelgeneem en ’n...

Yolandi Botes
Aug 62 min read


Gimmies vs Eldoraigne: Rugbykragmeting op Mooivallei
💥 🏉💥 🏉💥 🏉💥 🏉💥 🏉💥 🏉 Gimmie-vriende, maak julle reg vir ’n naweek vol aksie, gees en puik rugby wanneer Hoërskool Potchefstroom...

Yolandi Botes
Aug 62 min read


Volkies se o.16-netbaldogters gereed vir SA-kampioenskappe
Die o.16-netbalspan van Hoërskool Volkskool Potchefstroom het op Maandag en Dinsdag aan die SA Netbalkampioenskappe deel geneem wat by EG...

Yolandi Botes
Aug 62 min read


Gimmie-fietsryers wys hulle staal tydens vakansiekompetisies
Potchefstroom Gimnasium is trots op hul fietsryers wat tydens die vakansie aan twee hoogs kompeterende nasionale byeenkomste deelgeneem...

Yolandi Botes
Aug 52 min read


Samie-fietsryspan trap vooruit in Liga Wedren 1
Die fietsryers van Laerskool Saamtrek het Saterdag behoorlik hul stempel afgedruk tydens die eerste liga-wedren van 2025. Met 63...

Yolandi Botes
Aug 52 min read


Ferdies-ruiter, Caelee Johnstone, verteenwoordig Noordwes by SANESA SA Kampioenskappe
Hoërskool Ferdinand Postma is trots om aan te kondig dat Caelee Johnstone gekies is om die SANESA Noordwes Saddle Seat-span te...

Yolandi Botes
Aug 52 min read


Miane Minne skitter op dansverhoog by Clash of the Titans
Klerksdorp Hoërskool is trots op een van hul talentvolle leerders, Miane Minne, wat op Saterdag, 2 Augustus deelgeneem het aan die Clash...

Yolandi Botes
Aug 52 min read


Baillie Park blink uit by Landloopbyeenkoms in Ventersdorp
Die landloopspan van Laerskool Baillie Park het op Vrydag 26 Julie weer gewys waarom hulle as ‘n span om voor bang te wees beskou word....

Yolandi Botes
Aug 52 min read


Emmies Landloopspan wys hul staal op die baan
Die landloopseisoen is in volle swang en Laerskool M.L Fick, beter bekend as die Emmies, se atlete wys hul fiksheid, fokus en...

Yolandi Botes
Aug 42 min read


Gimmies se o/14A- en o/17A-netbalspanne neem deel aan SA-kampioenskappe
Potchefstroom Gimnasium is uiters trots op hul o/14A- en o/17A-netbalspanne wat die naweek van die 30ste Julie, aan die Suid-Afrikaanse...

Yolandi Botes
Aug 42 min read


Wessie-fietsryers gereed vir XCO-uitdaging by MTB Park
Hoërskool Wesvalia se talentvolle fietsryspan is reg vir aksie hierdie naweek wanneer hulle deelneem aan die XCO-wedren wat plaasvind by...

Yolandi Botes
Aug 12 min read


KHS Netbalspan toon ware 'guts'by SA Kampioenskappe 2025
Klerksdorp Hoërskool se 1ste netbalspan het hierdie naweek ‘n indrukwekkende vertoning gelewer tydens die SA Kampioenskappe wat by...

Yolandi Botes
Aug 12 min read


Wesvalia se o/16-netbalspan gereed vir SA-uitdaging
Hoërskool Wesvalia se o/16-netbalspan is amptelik gereed om hul slag te wys op nasionale vlak! Ná weke se voorbereiding, strategie en...

Yolandi Botes
Aug 12 min read


100 Wedstryde vir Nicola: ‘n Volkie-hokkieprestasie van formaat
Hoër Volkskool het onlangs ‘n spesiale sportmylpaal gevier toe Nicola van Schalkwyk haar 100ste wedstryd vir die eerste...

Yolandi Botes
Aug 12 min read


Ferdies se Landlopers skitter in Ventersdorp-wedloop
Die landloopspan van Hoërskool Ferdinand Postma het Saterdag, 26 Julie 2025, met toewyding en uithouvermoë aan ‘n uitdagende wedloop in...

Yolandi Botes
Aug 12 min read


Ferdies-leerders blink uit met keuring tot Luiperds-rugbyspan
Hoërskool Ferdinand Postma is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle rugbyspelers gekies is om die Luiperds te verteenwoordig...

Yolandi Botes
Jul 312 min read


Spelathon: Saamtrek se Gr. 4 & 5 Spellers wys hul staal
Laerskool Saamtrek se Graad 4 en 5 leerders het onlangs aan die jaarlikse Spelathon deelgeneem, en dit was duidelik: hierdie jong...

Yolandi Botes
Jul 312 min read


KHS Netbal: Eerste Span oorrompel internasionale teenstander in SA-afskop
Klerksdorp Hoërskool se 1ste netbalspan het hul deelname aan die SA Netbalkampioenskappe met styl afgeskop deur ‘n oorwinning te behaal...

Yolandi Botes
Jul 312 min read


Wessie-hengelaars wen groot in Skole Liga 2025
Hoërskool Wesvalia is trots op twee van hul talentvolste hengelaars wat onlangs hul plek in die viswaters gevestig het. Taylor Bothma en...

Yolandi Botes
Jul 312 min read
bottom of page