top of page
The Gazette
Search


Ferdie-ruiter Caèlee Johnston Blink Uit by Nasionale Proewe
Die Ferdinand Postma-gemeenskap bars van trots na die uitmuntende prestasie van Caèlee Johnston tydens die onlangse SSSA Nasionale Proewe. Image: Hoërskool.Ferdinand Postma.High School Die kompetisie het vanaf 30 tot 31 Januarie 2026 plaasgevind en die land se top-ruiters bymekaargebring om vir nasionale erkenning mee te ding. Caèlee het haar staal in die saal gewys en deurgaans uitsonderlike vaardigheid en fokus aan die dag gelê tydens hierdie strawwe keuringsproses. Verkies

Yolandi Botes
Feb 31 min read


Laerskool Saamtrek se Riané Groenewald blink uit by Western Mounted Games
Laerskool Saamtrek se jong ruiter, Riané Groenewald, het op 19 en 20 Julie 2025 saam met haar perd, Pepper , aan die Western Mounted...

Yolandi Botes
Jul 25, 20252 min read
bottom of page
