top of page
The Gazette
Search


Potch, kom ons help om #OnsDorp skoon te maak
Die Potchefstroom-gemeenskap word uitgenooi om hierdie komende naweek deel te wees van AfriForum se plaaslike skoonmaakprojek, wat deel vorm van hul landwye #OnsDorpSkoon -veldtog. Die inisiatief, wat fokus op gemeenskapsbetrokkenheid en omgewingsorg, vind plaas op Saterdag, 25 Oktober 2025 , vanaf 07:30 by die hoek van Aarbeilaan en Govan Mbekistraat . Image: The Go-To Guy Creations Die eerste gedeelte van die projek sal fokus op hierdie buurt, waarna vrywilligers verder sa

Karen Scheepers
1 day ago2 min read
bottom of page





