top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Hokkie-Ster Timari Jonker Behaal Dubbele Nasionale Insluiting vir Suid-Afrikaanse Spanne
Die sportkantoor van Potchefstroom Gimnasium het die amptelike nasionale verkiesing van een van sy voorste hokkie-atlete, Timari Jonker, aangekondig. Jonker het die kollig gesteel met haar insluiting in twee afsonderlike Suid-Afrikaanse nasionale junior spanne ná die afloop van die nasionale skolehokkieweke. Foto: Potchefstroom Gimnasium Hierdie dubbele nasionale erkenning plaas haar stewig op die radar as een van die land se mees opwindende junior hokkietalente. Verteenwoord

Yolandi Botes
Jul 132 min read


Miané Schutte Verteenwoordig S-A in Europa!
🌍🏑🌍🏑🌍🏑🌍🏑🌍🏑🌍🏑 Laerskool Saamtrek is ongelooflik trots op Miané Schutte, wat tans deel vorm van die ECHS SA o.14...

Yolandi Botes
Oct 10, 20252 min read
bottom of page
