top of page
The Gazette
Search


Al Vyf Gimmie-Ruiters Kwalifiseer vir SANESA Nasionale Kampioenskappe
Die ruiters van Potchefstroom Gimnasium het 'n skitterende vertoning gelewer tydens die SANESA Noordwes-finale uitdunne. Al vyf die skool se ruiters het hul Noordwes-kleure verwerf en gekwalifiseer om die provinsie te verteenwoordig tydens die SANESA nasionale kampioenskappe gedurende die Oktober-vakansie. Foto: Potchefstroom Gimnasium Individuele Uitslae 🐴 Rachel Boshoff: Perfekte vertoning met 6 eerste plekke. 🐴 Minette le Roux: 5 eerste plekke (Show Jumping & Dressuur) e

Yolandi Botes
2 hours ago1 min read
bottom of page
