top of page
The Gazette
Search


Wessie-personeel Vier βn Fees van Dankbaarheid en Geselligheid
ππ»β¨ππ»β¨ππ»β¨ππ»β¨ Die klokkies lui, die musiek speel, en die glimlagte was volop, want ons Wessie-personeel het hul 2025-afsluiting in ware feestyd-styl gevier! Dit was βn geleentheid vol Kersfees-gees, dans, lag en samesyn - die perfekte manier om βn jaar van harde werk en toewyding af te sluit. Image : HoΓ«rskool Wesvalia βn Groot Dankie aan Ons Ondersteuners βn Spesiale woord van dank gaan aan Louis en Lennert van Eeden by Garden Bridge Lifestyle Centre vir hul warm gas

Yolandi Botes
Nov 21, 20251 min read
Β
Β
Β


Klerksdorp, Kom Ons Help en maak βn Verskil Hierdie Kersfees
ππππππππππ El-Shaddai Omgeegroep loods betekenisvolle Kersfeesvoedsel-projek Die El-Shaddai Omgeegroep van NG Gemeente Doringkruin roep die hele Klerksdorp-gemeenskap op om hierdie feestyd βn verskil te maak deur deel te neem aan hul Kersfeesvoedsel-projek, βn hartroerende inisiatief om nie-bederfbare voedsel in te samel vir minderbevoorregte gesinne in en om die dorp. Image: NG Doringkruin Die projek het ten doel om nie net kos op tafels te plaas nie, maar ook hoop

Yolandi Botes
Nov 18, 20251 min read
Β
Β
Β


Saamtrek sΓͺ Dankie: βn Dag vol Hoop en Vreugde
Laerskool Saamtrek wil graag uit die diepte van ons harte dankie sΓͺ aan KOSH-Kids, elke borg en vrywilliger wat hierdie onvergeetlike dag vir die kinders van Klerksdorp moontlik gemaak het. Image: Laerskool Saamtrek Hierdie was nie net βn dag van geskenke, lekkernye en pret nie, dit was βn dag van vreugde, menswaardigheid en hoop. Die opregte glimlagte op ons Samie-maats se gesigte het alles gesΓͺ: hulle het gevoel hulle word gesien , is waardeer en maak saak . π Van die kle

Yolandi Botes
Nov 17, 20251 min read
Β
Β
Β


E.S. le Grange leerlinge neem stand teen boelies
ππ¬ππ¬ππ¬ππ¬ππ¬ E.S. le Grange PrimΓͺre Skool het onlangs βn belangrike geleentheid aangebied om bewustheid rondom boeliegedrag te...

Yolandi Botes
May 8, 20251 min read
Β
Β
Β
bottom of page
