top of page
The Gazette
Search


Marco Theunissen Blink uit by Interprovinsiale Kompetisie
Laerskool Saamtrek bars van trots na die uitstekende prestasie van een van hul eie, Marco Theunissen, op die skietbaan. Marco het op Saterdag, 21 Februarie, die Noordwes-provinsie met onderskeiding verteenwoordig tydens die gesogte SAARA Noordwes Ope Interprovinsiale kompetisie. Image: Laerskool Saamtrek Silwer vir Noordwes In ’n sport waar uiterste konsentrasie en kalmte die deurslag gee, het Marco gewys dat hy oor die nodige staal beskik. Teen strawwe mededinging van regoor

Yolandi Botes
4 days ago1 min read


Nasionale Trots vir Saamtrek!
🏆 🏐 🏆 🏐 🏆 🏐 🏆 🏐 🏆 🏐 🏆 🏐 🏆 🏐 SA Kleure in Ringbal vir Alex Bezuidenhout Laerskool Saamtrek is ongelooflik trots om aan te kondig dat Alex Bezuidenhout sy Suid-Afrikaanse kleure in Ringbal verwerf het, ’n besonderse prestasie wat harde werk, deursettingsvermoë en ware sportgees weerspieël. Image: Laerskool Saamtrek Om jou land te verteenwoordig is een van die hoogste eerbewyse in enige sportkode, en Alex het gewys dat hy nie net oor talent beskik nie, maar o

Yolandi Botes
Nov 13, 20251 min read
bottom of page
