top of page
The Gazette
Search


Saamtrek-dogters Skitter in Bloemfontein: Behaal Derde Plek by Amanda Coetzer-toernooi
Die Eerste Dogters Tennisspan van Laerskool Saamtrek het onlangs hul staal gewys tydens die 23ste Amanda Coetzer Uitnodigingstennistoernooi. DiΓ© gesogte gebeurtenis, wat vanaf 25 tot 28 Februarie by die Oranje Meisieskool aangebied is, het van die land se top-tennisskole byeengebring. Im age: Laerskool Saamtrek βn Stryd teen die Beste in Suid-Afrika Die Saamtrek-span moes kragte meet teen gedugte teenstanders van regoor die land, insluitend: Oranje PrimΓͺr en Laerskool Pretori

Yolandi Botes
Mar 51 min read
Β
Β
Β


Super 12-tennis: Goud vir Samies in Pretoria!
πΎππΎππΎππΎππΎππΎπ Laerskool Saamtrek het die afgelope twee dae in Pretoria gewys hulle hoort tussen die groot kanonne. Die 1ste...

Yolandi Botes
Aug 22, 20251 min read
Β
Β
Β


Saamtrek-tennisprestasies blink uit
πΎπ πΎπ πΎπ πΎπ πΎπ πΎπ Laerskool Saamtrek se talentvolle tennisspelers, Chamonique Dodgson en Willow Jooste, het onlangs groot...

Yolandi Botes
Aug 14, 20252 min read
Β
Β
Β


Saamtrek-tennis in volle swang
Die tennisseisoen is in volle swang en Laerskool Saamtrek se spanne wys dat hulle reg is vir die uitdagings op die baan. Die afgelope...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read
Β
Β
Β
bottom of page
