top of page
The Gazette
Search


M.L. Fick Skryf Saam aan Afrikaans se Geskiedenis
📖 📖 📖 📖 📖 📖 📖 📖 Laerskool M.L. Fick het onlangs 'n trotse mylpaal bereik, nie net as opvoedkundige instelling nie, maar as deel van die groter Afrikaanse kultuurerfenis. In samewerking met die Skole Ondersteuning Sentrum (SOS), het ons skool bygedra tot 'n spesiale gedenkboek wat 100+ jaar van uitnemende Afrikaanse onderwys vier. Image: Laerskool M.L. Fick 'n Eeu van Woorde, Wysheid en Waardes Hierdie boek is saamgestel om die ryke geskiedenis van Afrikaanse skole lan

Yolandi Botes
4 hours ago1 min read
bottom of page





