top of page
The Gazette
Search


Volkies-Entrepreneurs Dring Deur na Top-30 van Nasionale "Maak My ’n Miljoenêr"-Kompetisie
Twee leerders van Hoërskool Volkskool Potchefstroom, Renier Barnard en Heinrich Fouché, het nasionale sake-erkenning verwerf nadat hulle aangewys is as deel van die Top-30 Hoërskool-entrepreneurs in die gesogte "Maak My ’n Miljoenêr"-kompetisie. Die inisiatief, wat die land se mees innoverende jong sakebreine op die proef stel, betree nou die strawwe nasionale uitdagingsrondtes. Foto:Hoërskool Volkskool Potchefstroom Innoverende Digitale Oplossing vir Rekeningkunde-Leerders B

Yolandi Botes
17 hours ago1 min read
bottom of page
