top of page
The Gazette
Search


Laerskool Fochville Gaan "Troeteldier-Vriendelik"!
In ’n stap wat beslis die skoolterrein gaan verander in ’n plek van vrolike geblaf, gespin en dalk selfs ’n paar fluitjies, het Laerskool Fochville ’n opwindende nuwe welstandsprogram aangekondig. Vanaf die volgende kwartaal word Woensdae amptelik "Troeteldier-Woensdag"! Foto: Laerskool Fochville Welstand op Vier Pote Die inisiatief vorm deel van die skool se nuwe “Emosionele Ondersteuning en Welstand”-program. Navorsing toon dikwels dat die teenwoordigheid van diere stres ka

Yolandi Botes
Apr 11 min read


’n Soet Bederf vir Ferdies se Matrieks: "Wees Sterk en Moedig"
Die graad 12-jaar word dikwels beskryf as 'n marathon, nie 'n naelloop nie. By Hoërskool Ferdinand Postma word daar egter seker gemaak dat die atlete van hierdie akademiese marathon nie sonder ondersteuning en aanmoediging die eindstreep van die kwartaal nader nie. Image: Hoërskool Ferdinand Postma Afgelope Vrydag is die graad 12-leerders verras met ’n spesiale bederf: 'n heerlike kolwyntjie en ’n unieke sleutelhouer as aandenking. Waardering vir Harde Werk Hierdie gebaar was

Yolandi Botes
Feb 231 min read


Emmies Colour Run: Maak Gereed vir ’n Kleurfees!
Die opwinding by Laerskool M.L. Fick loop hoog terwyl die dae afgetel word na een van die grootste hoogtepunte op die skoolkalender: Die Emmies Colour Run. Image: Laerskool M.L. Fick Hierdie gewilde instelling vind plaas op 28 Februarie, en vanjaar beloof die skool dat dit groter, helderder en meer opwindend as ooit tevore gaan wees. Dit is nie net ’n wedloop nie, maar ’n onvergeetlike ervaring vir die hele gesin. Wat Deelnemers kan Verwag Die skool het vanjaar alles in die s

Yolandi Botes
Feb 51 min read


Goudkop Laerskool se Rugby en Netbal Seisoenafsluiting
Goudkop Laerskool het onlangs die skooljaar op 'n hoë noot afgesluit met hul jaarlikse Rugby- en Netbaldag vir 2025. Die geleentheid het die sportveld omskep in ’n sentrum van energie en kameraadskap, en was ’n pragtige manier om die jaar vol trots en vreugde vaarwel toe te roep. Image: Goudkop Laerskool Die dag was uniek in sy aard, aangesien leerders uit alle grade die geleentheid gehad het om teen mekaar mee te ding. In sommige gevalle het grade hul kragte gemeet, terwyl i

Yolandi Botes
Dec 4, 20251 min read


Graad 7’s Laat ’n Blywende Nalatenskap van Omgee
🎓 🌟🎓 🌟🎓 🌟🎓 🌟🎓 🌟 Goudkop-leerders skenk hul skoolklere aan die klerebank Die graad 7-leerders van Laerskool Goudkop het vandag meer as net hul skoolbanke agtergelaat, hulle het ’n voorbeeld gestel van omgee, nederigheid en diensbaarheid. In ’n daad wat werklik die hart raak, het hulle hul skoolklere met trots en liefde aan die skool se klerebank geskenk. Image: Laerskool Goudkop Hierdie gebaar is soveel meer as die skenk van klere, dit is ’n daad van gemeenskaps

Yolandi Botes
Nov 18, 20251 min read


Lagspiere gereed! M.L. Fick se personeelkonsert beloof pret sonder perke!
🎭 😄🎭 😄🎭 😄🎭 😄🎭 😄 As jy gedink het Aardklop is die hoogtepunt van Potch se vermaaklikheidskalender, dink weer! Laerskool M.L....

Yolandi Botes
Sep 29, 20252 min read


| LA HOFF & HEROTEL NEON RUN |
🌈🏃♀️🏃♂️🌈🏃♀️🏃♂️🌈🏃♀️🏃♂️🌈🏃♀️🏃♂️ Laerskool La Hoff en Herotel nooi jou na ons jaarlikse Neon Run, ’n aand vol lig, kleur...

Yolandi Botes
Sep 18, 20252 min read


Oud-Samies lei by KHS
🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟 Laerskool Saamtrek is baie trots op ons oud-leerders wat op die KHS-raad verkies is. Julle wys dat Samie-waardes...

Yolandi Botes
Sep 2, 20252 min read


Hoërskool Carletonville: Nuwe hoofleiers vir 2026 aangewys
Hoërskool Carletonville het met trots die hoofleiers van die leerlingraad vir 2026 aangekondig. Hierdie leerlinge het reeds bewys dat...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


M.L. Fick besoek Kekkel en Kraai Kleuterskool
Op 6 Augustus het Laerskool M.L. Fick ’n spesiale besoek gebring aan die Kekkel en Kraai Kleuterskool se graad R-leerders. Die doel van...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read
bottom of page
