top of page
The Gazette
Search


Reg vir die Groot Skool? Samies Nooi Nuwe Maatjies vir Uitpakaand
Die vakansie is nog in volle swang, maar vir die ouers van die Graad 1-klas van 2026 begin die vlinders reeds in die maag fladder. Die eerste skooldag is ’n groot mylpaal, en Laerskool Saamtrek wil verseker dat elke nuwe "Samie" met ’n glimlag (en sonder trane) by die skoolhek instap. Image: Laerskool Saamtrek Die skool het aangekondig dat hul jaarlikse Uitpakaand vroeg in die nuwe jaar sal plaasvind. Dit is die ideale geleentheid om die onbekende bekend te maak voordat die s

Yolandi Botes
14 hours ago1 min read
bottom of page





