top of page
The Gazette
Search


Khaya Ngema Gekroon as Sportman van die Jaar by Merafong Stad Toekennings!
Laerskool Oos-Driefontein vier die uitsonderlike prestasie van een van hul leerders, Khaya Ngema, wat by die onlangse Merafong Stad Sporttoekennings vereer is met die gesogte titel van Sportman van die Jaar. Image: Laerskool Oos-Driefontein Hierdie merkwaardige toekenning is 'n amptelike erkenning van Khaya se uitnemendheid, dissipline, en die uitsonderlike verbintenis tot die sport wat hy gedurende die jaar getoon het. Om deur die Merafong Stad munisipaliteit as die topprest

Yolandi Botes
3 hours ago1 min read
bottom of page





