top of page
The Gazette
Search


Laerskool Saamtrek Verwelkom 2026
Die hekke van Laerskool Saamtrek het gister oopgeswaai vir 'n nuwe hoofstuk in die lewens van honderde kinders. Die 2026-skooljaar het nie net met nuwe boeke en skoon uniform begin nie, maar met 'n kragtige belofte: dat elke kind hier gekoester, gelei en bemagtig sal word om hul volle potensiaal te bereik. Image: Laerskool Saamtrek Waar Drome en Ontdekking Begin Vir die leerders van Saamtrek is die eerste skooldag die begin van 'n reis vol ontdekking. Van die kleinste Graad 1

Yolandi Botes
5 days ago2 min read
bottom of page





