top of page
The Gazette
Search


Plaaslike Skopbokser Gekies vir Afrika-Kontinentale Kampioenskap in Kameroen
Die Fochville-gemeenskap bars van trots ná die aankondiging dat een van hul eie, Liam van Wyk, gekies is om Suid-Afrika op die internasionale verhoog te verteenwoordig. Foto: Fochville Laerskool Hy sal aan die opkomende Afrika-Kontinentale Skopbokskampioenskap (African Continental Kickboxing Championship) deelneem. Hierdie gesogte toernooi vind vanjaar plaas vanaf 21 tot 27 Junie 2026 in Kameroen, Wes-Afrika. Gekies vir die Nasionale Span Om die nasionale kleure te dra en die

Yolandi Botes
13 hours ago1 min read


SportStroom Ep.15: Prof. Du Toit Loots gesels oor gewigsverlies
In episode 14 sluit Prof. Du Toit Loots weer by ons aan, dié keer vir die tweede deel oor gewigsverlies, dieetneigings, en die wetenskap...

Karen Scheepers
Apr 19, 20253 min read
bottom of page
