top of page
The Gazette
Search


Baillie-Tennissterre Skitter by Synergy Cup in Bloemfontein
Die tennisbane van Bloemfontein het onlangs as die verhoog gedien vir van die land se beste jong talent tydens die gesogte Synergy Cup 2026. Twee van Laerskool Baillie Park se eie uitblinkers was daar om die Noordwes-vlag hoog te hou. Foto: Laerskool Baillie Park Noordwes-Verteenwoordiging Dinekรฉ Janse van Rensburg en Fianรฉ Wessels is gekies as deel van die o/13-groep wat die provinsie verteenwoordig het. Hierdie naweek-toernooi (27 Februarie tot 1 Maart) is bekend as een van

Yolandi Botes
Mar 161 min read
ย
ย
ย


Trots en Toewyding op die Baan: Baillie Park se Eerstespan Maak โn Impak!
๐พ ๐พ ๐พ ๐พ๐พ ๐พ ๐พ ๐พ๐พ ๐พ ๐พ ๐พ Met die son op hul gesigte en vasberadenheid in hul houe, het Laerskool Baillie Park se tennis eerstespan seuns gewys wat ware spanwerk beteken. Hierdie talentvolle manne het hul merk gemaak in die Noordwes-liga, waar hulle 'n indrukwekkende 4de plek behaal het, en dit tussen van die streek se sterkste skole! Image: Laerskool Baillie Park ๐ช Meer as Net Wen โ Dit gaan oor Gees en Guts Teen spanne van GHS, Vastrap, Mooirivier, Saamtrek en Sann

Yolandi Botes
Oct 29, 20251 min read
ย
ย
ย
bottom of page
