top of page
The Gazette
Search


Ava Steyn skitter op nasionale verhoog!
π β¨π β¨π β¨π β¨π β¨π β¨ Laerskool Saamtrek is trots om te deel dat Ava Steyn uitstekend presteer het tydens die Supreme Fire SA-kompetisie en die Toddler and Tween of the World-byeenkoms. Image: Laerskool Saamtrek Ava is aangewys as die algehele wenner van die Supreme Fire Queen, Γ©n sy het ook die algehele kategorie-wenner titel in die Toddler and Tween of the World-kompetisie verower. βn Uitsonderlike prestasie wat haar harde werk, selfvertroue en toewyding weerspieΓ«l

Yolandi Botes
Oct 17, 20252 min read
Β
Β
Β
bottom of page
