top of page
The Gazette
Search


Tokkie Akademie: Beplanning Vir 'n Briljante Toekoms Begin Nou
🌟📚🌟📚🌟📚🌟📚🌟📚 By Laerskool Mooirivier is leer nooit met vakansie nie, en ons onderwysers ook nie! Hierdie week het ons opvoeders ’n inspirerende akademiese bosberaad gehou, en dis duidelik: 2026 gaan ’n jaar van groei, innovasie en geleenthede wees. Image: Laerskool Mooirivier Vooruit Beplan, Sukses Bou Onder die boomtoppe en tussen idees wat vrylik gevloei het, het ons personeel saamgekom om strategies te beplan vir ’n akademiese jaar wat werklik uitstaande sal wees.

Yolandi Botes
Nov 19, 20251 min read


Tokkie Akademie: A+ Wiskunde laat selfvertroue en prestasie skerp styg
📚➕📏📚➕📏📚➕📏 By Laerskool Mooirivier bly akademie eerste prioriteit, of groei nou op die veld, verhoog of in die klaskamer gebeur. ’n...

Yolandi Botes
Sep 11, 20251 min read


Tokkie Akademie Skitter in Eerste Kwartaal van 2025
📚 🌟📚 🌟📚 🌟📚 🌟📚 🌟 Laerskool Mooirivier se akademiese sterre het behoorlik hul lig laat skyn in die eerste kwartaal van 2025. ’n...

Yolandi Botes
Apr 24, 20251 min read
bottom of page
