top of page
The Gazette
Search


Tokkies Gekroon as Wenskool by Curro-swembad
Die swemmers van Laerskool Mooirivier het op Woensdag, 4 Maart, gewys waarom hulle ’n krag is om mee rekening te hou in die water. Tydens ’n uiters mededingende interskole-gala by Curro Klerksdorp, het die Tokkies hul opponente getroef en as die algehele wenskool uit die stryd getree. Image: Laerskool Mooirivier Rekordbrekers in die Water Dit was ’n dag vir die geskiedenisboeke met verskeie Tokkies wat bestaande rekords verpletter het. Die volgende swemmers het nuwe standaard

Yolandi Botes
5 hours ago1 min read
bottom of page
