top of page
The Gazette
Search


Juffrou Allouise Knoesen Gekroon as Beste Geografie-onderwyser
Hoërskool Ferdinand Postma bars van trots met die aankondiging dat een van hul eie personeellede, Juffrou Allouise Knoesen, aangewys is as die beste Geografie-onderwyser in die Dr. Kenneth Kaunda-distrik. Hierdie gesogte erkenning getuig van haar uitsonderlike passie vir haar vak en haar onwrikbare toewyding aan die sukses van haar leerders. Image: Image:Hoërskool Ferdinand Postma Akademiese Uitnemendheid by Ferdies Juffrou Knoesen het hierdie eerste plek behaal met 'n indruk

Yolandi Botes
4 hours ago1 min read
bottom of page





