top of page
The Gazette
Search


T-Jay Malan Verbeter Twee Rekords by Laerskool M.L. Fick se Huissport
Die atletiekseisoen by Laerskool M.L. Fick het op 'n geskiedkundige noot begin toe T-Jay Malan twee bestaande huissportrekords tydens die verrigtinge op 15 Januarie 2026 verbeter het. Sy uitsonderlike vertonings in die veldnommers het nuwe standaarde vir die seuns o/12-ouderdomsgroep gestel. Image: Laerskool M.L. Fick Nuwe Rekords: Seuns o/12 Malan het daarin geslaag om rekords wat oor verskeie jare gestrek het, te oortref: Spiesgooi: Hy het J. Viljoen se 2025-rekord van 27.

Yolandi Botes
4 hours ago1 min read
bottom of page





