top of page
The Gazette
Search


Die Wilge Hoërskool vier top akademiese presteerders
🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓 Die Wilge Hoërskool het met trots hul top akademiese presteerders vir die derde kwartaal van 2025 aangekondig. Hierdie leerders het deur harde werk, deursettingsvermoë en toewyding uitgestaan in hul akademiese prestasies. Image: Die Wilge Hoërskool Die skool vier hul uitmuntende werk en herinner elke leerder daaraan dat sukses nie net in punte gemeet word nie, maar ook in die geloof in eie drome en potensiaal. Soos Eleanor Roosevelt dit stel: “The future

Yolandi Botes
5 days ago2 min read


KHS-Landbouleerders Skitter by Nampo Alfa se Farmskills-kompetisie!
🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜🚜 Tydens die Nampo Alfa-ekspo wat van 16 tot 18 Oktober plaasgevind het, het Klerksdorp Hoërskool se landbouleerders hul vaardighede ten toon gestel tydens die nasionale Farmskills-kompetisie, waar 13 skole van regoor die land saamgespan het om hul plekke op die ranglys te verdien. Image: Klerksdorp Hoërskool Die KHS-span, bestaande uit 7 toegewyde leerders, het puik presteer in verskeie landboukategorieë: 🐄 Vleisbees Skoumanskap – Zelmarie Swart:

Yolandi Botes
Oct 212 min read


KHS-ers Skitter in ATKV Uitklopspel Finaal!
🎭🎭🎭🎭🎭🎭🎭🎭🎭🎭🎭🎭 Klerksdorp Hoërskool is trots om aan te kondig dat vyf van hul talentvolle leerders die skool se naam hoog hou in die finaal van die ATKV Uitklopspel! Image: Klerksdorp Hoërskool Baie geluk aan Sheldon Palmer, Mirei Moolman, Aney Marais, Joné Lewis, en Ru-Ette Kitching wat KHS met trots verteenwoordig. Hierdie prestasie is ’n bewys van hul harde werk, kreatiwiteit en passie vir drama en uitvoerende kunste. Die ATKV Uitklopspel bied aan jong akteurs ’n

Yolandi Botes
Oct 212 min read


Leonard Swart gekies vir SA Skole Gholfspan!
⛳🏌️♂️⛳🏌️♂️⛳🏌️♂️⛳🏌️♂️⛳🏌️♂️ Klerksdorp Hoërskool is ongelooflik trots op Leonard Swart, wat nie net weer die individuele...

Yolandi Botes
Oct 92 min read


Ferdies-skuts tref die teiken by interprovinsiale kompetisie!
🎯 🏹🎯 🏹🎯 🏹🎯 🏹🎯 🏹 Hoërskool Ferdinand Postma se boogskietspan het behoorlik gemik en afgevuur tydens die interprovinsiale...

Yolandi Botes
Oct 92 min read


Wessie-dans: Provinsiale kleure vir Janke en Lizelle!
💃🌟💃🌟💃🌟💃🌟💃🌟💃🌟 Hoërskool Wesvalia sê baie geluk aan Janke Prinsloo en Lizelle du Plooy wat ná sterk vertonings in die Dans...

Yolandi Botes
Sep 222 min read


Baillies-boogskiet blink by Foxes-kompetisie
🌿🏹 🌿🏹 🌿🏹 🌿🏹 Laerskool Baillie Park se boogskietspan het by die Foxes-kompetisie uitstekend gevaar. Met persoonlike bestes,...

Yolandi Botes
Sep 192 min read


Botha-broers skitter by Klerksdorp Stoeiklub se 50ste!
🤼♂️🥇🥈🤼♂️🥇🥈🤼♂️🥇🥈 Laerskool President is trots op Bismark en Renier Botha wat puik presteer het by die Klerksdorp Stoeiklub...

Yolandi Botes
Sep 191 min read


Gimmie-kunste laat klankvlae waai: Pzazz & Petite sing hulself tot in die finaal
🎶✨🎶✨🎶✨🎶✨🎶✨ Twee van Potchefstroom Gimnasium se acapella-ensembles, Pzazz en Petite, het by die Animato Acapella-kompetisie uitgestaa...

Yolandi Botes
Sep 172 min read


Platinum by RACA: Lynri Rossouw skitter as redenaar
🌟🎤🌟🎤🌟🎤🌟🎤🌟🎤🌟🎤 Hoërskool Carletonville is trots om Lynri Rossouw (Gr. 11) te vier, wat ’n Platinum-toekenning vir redenaars by...

Yolandi Botes
Sep 152 min read


| SKAAK | Hoffies kies vir KOSH-spanne – sterk vertoning by Saamtrek
♟️🌟♟️🌟♟️🌟♟️🌟♟️🌟 Baie geluk aan al ons Hoffie-skaakspelers wat by Laerskool Saamtrek aan die KOSH-proewe deelgeneem het. Julle het...

Yolandi Botes
Aug 282 min read


| SKAAK | Hoffies blink by Dr Kenneth Kaunda-toernooi
♟️🏆♟️🏆♟️🏆♟️🏆♟️🏆 Baie geluk aan al ons Hoffie-skaakspelers wat die afgelope naweek by die Dr Kenneth Kaunda-toernooi by Aston John’s...

Yolandi Botes
Aug 272 min read


Hoërskool Ferdinand Postma verwelkom nuwe VLR vir 2025/2026
Hoërskool Ferdinand Postma het met trots die lede van hul Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) vir die 2025/2026-termyn aangekondig....

Yolandi Botes
Aug 202 min read


Ferdies-leerders blink uit met keuring tot Luiperds-rugbyspan
Hoërskool Ferdinand Postma is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle rugbyspelers gekies is om die Luiperds te verteenwoordig...

Yolandi Botes
Jul 312 min read


Prestasies, Pret en Potensiaal van die Week
🏐🩸🏐🩸🏐🩸🏐🩸🏐🩸🏐🩸🏐🩸 Hierdie week was daar geen tekort aan opwinding, trots en prestasie in ons skolegemeenskap nie. Van...

Yolandi Botes
May 222 min read
bottom of page





