top of page
The Gazette
Search


Gimmies Skitter by Africa Cup en SA Jeug-kampioenskappe
Die driekamp-wêreld neem kennis van twee name van Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) wat tans golwe maak op sowel nasionale as internasionale vlak. Minke en Lené Bester het die afgelope naweek by die Ebotse Estate gewys uit watter staal hulle gesny is. Foto: Potchefstroom Gimnasium Minke Bester: ’n Kragmeting teen Afrika se Beste Na haar provinsiale oorwinning, het Minke die groen-en-goud aangetrek om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Junior Triathlon Africa Cup. In ’n stra

Yolandi Botes
Mar 241 min read


Kreatiwiteit wat Skitter!
🎨 🎨 🎨 🎨 🎨 🎨 🎨 🎨 Tydens Laerskool Goudkop se 2025 Prysuitdeling is drie besonderse leerders vereer vir hul uitsonderlike prestasie in Kreatiewe Kuns . Hierdie vak vereis nie net tegniek en vaardigheid nie, maar ook kreatiewe denke, oorspronklikheid en emosionele uitdrukking, en hierdie drie jong kunstenaars het beslis uitgestaan! Image: Laerskool Goudkop 🌟 Hoogste Prestasie in Kreatiewe Kuns : 🖌️ Hymne du Rand 🖌️ Chloé van Tonder 🖌️ Elouise Labuschagne Elke kunswer

Yolandi Botes
Nov 14, 20251 min read
bottom of page
