top of page
The Gazette
Search


Volkies-Kultuur Blink Uit Tydens Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod
Hoërskool Volkskool Potchefstroom (Volkies) het die afgelope week as gasheer opgetree vir die nasionaal erkende Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. Foto: Hoërskool Volkskool Potchefstroom Tydens hierdie kultuurbyeenkoms het verskeie plaaslike leerders sterk vertonings gelewer en die boonste simboolgrade in die onderskeie spraak- en toneelafdelings behaal. Die kompetisie bied jaarliks ’n interprovinsiale platform waar jong talent volgens nasionale standaarde beoordeel word

Yolandi Botes
3 days ago2 min read


Charnè Tolmay Gekies vir Noordwes Span
Charnè Tolmay het haar merk gemaak tydens die Noordwes Kampioenskappe wat op 11 en 12 Julie 2025 plaasgevind het. Met haar talent en...

Yolandi Botes
Jul 22, 20252 min read
bottom of page
