top of page
The Gazette
Search


Oud-Volkie Arno Jacobs Aangewys as CSA Skeidsregter van die Jaar
Die skoolgemeenskap van Hoërskool Volkskool Potchefstroom (Volkies) vier ’n historiese mylpaal in Suid-Afrikaanse sport ná die aankondiging dat oud-leerling Arno Jacobs as die Cricket South Africa (CSA) Skeidsregter van die Jaar aangewys is. Foto:Hoërskool Volkskool Potchefstroom Hierdie gesogte toekenning verteenwoordig die hoogste individuele eerbewys vir ’n krieketskeidsregter in die land en dien as amptelike erkenning vir sy buitengewone toewyding, reëlskerts en professio

Yolandi Botes
12 hours ago1 min read
bottom of page
