top of page
The Gazette
Search


Goudkop-dames Vier Susterskap in die Bosveld
Aan die einde van ’n lang en veeleisende akademiese jaar is daar niks so kosbaar soos die kans om die skoene uit te skop, die swartbord agter te laat en net weer asem te skep nie. Vir die damespersoneel van Goudkop Laerskool was die 2025-jaareinde afsluiting presies dit: ’n viering van vriendskap onder die tema "Wild & Wonderful". Image: Goudkop Laerskool Die groep het die gewoel van die stad verruil vir die rustigheid van die natuur, waar hulle ’n onvergeetlike dag van sames

Yolandi Botes
3 days ago2 min read
bottom of page





