top of page
The Gazette
Search


Wessie-Hokkie Wys Karakter: o/15 en o/16 Dogters Triomfeer in Premier Liga
Die dogtershokkie-organisasie van Hoërskool Wesvalia het weereens bewys waarom hulle in die boonste rakke van die provinsiale kompetisies tuishoort. Tydens die afgelope naweek se strawwe Noordwes Premier Liga-kragmetings teen die spanne van Hoërskool Wagpos, het die Wessies se junior spanne behoorlik fees gevier op die veld. Foto;Hoërskool Wesvalia Pure Vasbyt en Karakter op die Baan Wedstryde in die Premier Liga toets nie net die spelers se fisiese fiksheid en tegniese vaard

Yolandi Botes
May 181 min read
bottom of page
