top of page
The Gazette
Search


Glinster en Glans: Mnr. en Mej. Gimmie 2026-Finaliste Bekendgemaak!
Die wag is uiteindelik verby! Potchefstroom Gimnasium het pas die name van die blink sterre aangekondig wat vanjaar sake gaan uitspook vir die gesogte titels van Mnr. en Mej. Gimmie 2026 . Foto: Potchefstroom Gimnasium Ontmoet die Finaliste Die beoordelaars het 'n moeilike taak gehad, maar die volgende leerders sal op die verhoog skitter tydens die finale glansgeleentheid: Dogters (Mej. Gimmie-Finaliste) Seuns (Mnr. Gimmie-Finaliste) LizΓ© van Zyl Dominic Pelser Elri van Vuur

Yolandi Botes
Mar 261 min read
Β
Β
Β


Potchefstroom Gimnasium se Mnr. en Mej. Gimmie-aand
Potchefstroom Gimnasium het die amptelike kaartjieverkope vir een van die skool se gewildste sosiale geleenthede, Mnr. en Mej. Gimmie , geopen. Die geleentheid beloof om 'n hoogtepunt op die kwartaallikse kalender te wees, waar die skool se unieke "Gimmie-gees" gevier word. Image: Potchefstroom Gimnasium Vermaak deur Brendan Peyper Die skool het bevestig dat die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Brendan Peyper , die aand se vermaak sal lei. Sy teenwoordigheid verseker dat d

Yolandi Botes
Jan 211 min read
Β
Β
Β


Gimmies verwelkom vennote in onderwys
π€ππ€ππ€ππ€ππ€ππ€π Potchefstroom Gimnasium het die voorreg gehad om drie gewaardeerde gaste te ontvang: Mnr. Jakkie van Vuuren ,...

Yolandi Botes
Sep 11, 20252 min read
Β
Β
Β


Gimmie-Grainvest Gholfdag: gees, glimlagte en goeie swaaie
β³οΈππΌβ³οΈππΌβ³οΈππΌβ³οΈππΌβ³οΈππΌβ³οΈππΌ Potchefstroom Gimnasium se Gimmie-Grainvest gholfdag het weer gewys hoekom dit βn gunsteling op die...

Yolandi Botes
Sep 1, 20252 min read
Β
Β
Β


Gimmies blink uit by Woordwarrel-idiomefees
π§ π π§ π π§ π π§ π π§ π Gimmies het onlangs hul taalvaardighede ten toon gestel tydens die Woordwarrel-idiomefees, en daar is beslis nie...

Yolandi Botes
Apr 22, 20251 min read
Β
Β
Β
bottom of page
