top of page
The Gazette
Search


Gimmies Slaan Hul Pad na die Top by Tweede Gholfliga
Die gholfspelers van Potchefstroom Gimnasium het die afgelope week weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou op die gholfbaan. Tydens die tweede ligabyeenkoms van die seisoen het die Gimmies se toewyding en fyn beplande houe gesorg vir uitstekende resultate. Image: Potchefstroom Gimnasium Seuns se 4de Span Blink Uit Die grootste hoogtepunt van die dag was die vertoning van die 4de seunspan. Hulle het die kompetisie oorheers en die dag in die eerste plek afgeslui

Yolandi Botes
Mar 101 min read


Gimmie-gholfers slaan tweede plek los by NWU Prestige Sportreeks
⛳🏌 ⛳🏌 ⛳🏌 ⛳🏌 ⛳🏌 Potchefstroom Gimnasium se gholfspan het onlangs hul staal gewys tydens die gewilde NWU Prestige Sportreeks, en het...

Yolandi Botes
Apr 24, 20251 min read
bottom of page
