top of page
The Gazette
Search


Gimmies Skitter op Muurbalbaan: Sewe Spelers Verteenwoordig Noordwes
Dit is nie net op die rugby- of hokkievelde waar Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) sy merk laat nie; die skool se muurbalspelers het onlangs gewys dat hulle ook op nasionale vlak ’n krag is om mee rekening te hou. Sewe van die skool se top-spelers het onlangs teruggekeer van Nelspruit, waar hulle Noordwes met groot onderskeiding by die gesogte SA Country Festival verteenwoordig het. Foto: Potchefstroom Gimnasium Noordwes-Trots in Nelspruit Die toernooi in Nelspruit bring van

Yolandi Botes
May 122 min read
bottom of page
