top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Elegansie: Tanja Dercksen Wen SARIE se Matriekafskeidrok-kompetisie!
Potchefstroom Gimnasium het nog 'n rede om breëbors te staan. Tanja Dercksen, 'n oud-Gimmie van die matriekklas van 2025, is amptelik aangewys as die nasionale wenner van SARIE Tydskrif se gesogte Matriekafskeidrok-kompetisie vir 2025. Image: Potchefstroom Gimnasium In 'n kompetisie waar honderde matrikulante van regoor Suid-Afrika hul mooiste skeppings inskryf, het Tanja se asemrowende rooi rok die oog van die beoordelaars en die publiek gevang. Haar keuse van kleur, styl en

Yolandi Botes
Jan 131 min read


Oud-Gimmie Skitter op Internasionale Verhoog
🏃♀️🏃♀️🏃♀️🏃♀️🏃♀️🏃♀️🏃♀️🏃♀️🏃♀️🏃♀️ Karmen Fouché, ’n trotse oud-Gimmie, het tydens die vakansie Suid-Afrika...

Yolandi Botes
Aug 7, 20252 min read
bottom of page





